Back to Fiction

Wraak

R149.00

Skrywer: Chris F. Smith

 

‘n Vrou wat as eiendom besit word, gemartel word, wat aan siek seksspeletjies onderwerp word, waarvan eenvoudig verwag word om te doen soos die Meester beveel.

Gaan Belinda haar oorgee aan haar lot, of gaan sy die bordjies verhang?

“Die verhaal is slegs vir volwassenes en stel die wreedheid en sadisme ondergrondse seks- en moordnetwerke bekend, geweef in die onwerklike bewussyn van ‘n sielsieke. Smith het gesorg dat die verhaal op goed nagevorsde feite gebaseer is (hoewel dit as fiksie geklassifiseer is.)
Tans is daar ‘n romantisering van “bondage” en allerhande afwykende sekspraktyke. Smith draai die lig op die skrikwekkende in die “bedryf”. Mense word gevange geneem, as slawe aangehou en die netwerke loop van die superrykes tot die baie mense wat hulle ondersteun.
Die verhaal begin by Nick, ‘n skrywer, wat ‘n houthuis op ‘n afgeleë plaas huur om sy boek klaar te skryf. Daar kruis sy pad met die Henry wat mense met ‘n byl doodkap op bevel van stemme uit die woud. Nick ontsnap, maar hy droom van Belinda, sy eerste liefde. Belinda word ontvoer en verkoop as ‘n seksslaaf. Sy verduur maande se pyn en marteling voordat sy ontsnap. Toe almal se paaie weer kruis kom die waarheid na vore tydens haar wraaktog…” – Bloemnuus

 

Video

 

Contact page for book stores and bulk orders
Email
SKU: 9780994664679 Categories: , , , Tags: , ,