Wiele en Masjiene

R120.00

Skrywer: Eric Burger

 

Hierdie boekie is bedoel vir die manne onder ons. Die manne wat belangstel in alles met regte wiele en masjiene – nie so baie hou van stories oor kabouters en feëtjies en prinsesse in kastele en…

Die prinsessies kan ook maar die boekie lees, so sal hulle ook kan leer van die goeters waaroor die manne praat. Elke prentjie en storie vertel van ‘n spesifieke situasie, en elkeen het of ‘n bietjie humor of ‘n lewensles. Lees dit vir jou kinders as hulle te klein is om self te lees, of laat hulle die prentjies kyk en hulle eie storie opmaak en vertel. Laat hulle dit lees wanneer hulle kan, dit sal hulle help om nuwe woorde en terme aan te leer. Daar is selfs ‘n woordelys indien hulle nie ‘n woord ken nie!

 

Wholesalers and book stores press here...
Email