Back to Fiction

Wie woon hier?

R119.00

Skrywer:  Phoebè Corbett

Marna en haar maatjie, Goitsione, wil graag weet wie op ‘n plaas woon en watter geluide hul maak. Kom loer saam met hulle.  

Die oorspronklike boekie is as ‘n les vir my klassie by Charl du Toit  Sentrum vir Gehoorsgestremdes  in 1980 geskryf. Daarna het ek die Engels en Set Tswana bygevoeg toe ek in 1993 by ReTlameleng in Kimberley begin skool hou het.

Die boekie is nou in Afrikaans , Engels en Set Tswana.  Die boekie is  geskik vir die Graad een leerder wat ‘n inheemse taal moet aanleer, vir voorlees vir kleu-tertjies en dit kan met vrug gebruik word vir die peutertjies  wat  nog taal moet aanleer. Ek hoop dit sal van waarde wees vir almal en nie net die skoolgaande kind nie.

 

Wholesalers and book stores press here...

 

Email