Back to Coming Soon

WAANSIN, WOELGEESTE EN WONDERS deur Daniel Coetzee

R229.00

Skrywer: Daniel Coetzee

Die boek is `n versameling van die merkwaardige werkinge van die mens se brein en psige.  Dit handel oor o.a. reïnkarnasie, massahisterie en massawaan, ernstige gevalle van kultuurskok; visioene van die dooies; blikke op die toekoms en van verstommende gawes.

Dit bepreek poltergeists, doppelgängers en fastasmes; ervarings buite die liggaam, hipnose telekinese en levitasie, meervoudige persoonlikhede; blitsberekenaars, superslimmes, psigiese chirurgie en sluit af met die wonderwerke van Satja Sai Baba.

Email