Back to Fiction

Vier Seisoene van Liefde

R99.00

Skrywer: Linda du Plessis

 

Susan hunker na iemand met wie sy haar lewe kan deel. Sy leer dat die liefde net so seer kan maak as wat dit kan genees. Liefde kan opreg wees of vals wees, dit is ‘n leerproses wat sy sal moet deurmaak.

Susan ervaar vier seisoene van die liefde. Sy maak soms verkeerde keuses wat haar lewe en selfbeeld verwoes.

By watter seisoen gaan haar ware liefde begin?

 

Wholesalers and book stores press here...
Email