Back to Coming Soon

RYMPIES EN DIGBUNDEL deur Bertus Schutte

Meesal politiek satire, soos daagliks uit die nuus, die draaiboekie geskryf en gespeel deur onse politici. Verder n paar persoonlike lewens ervarings, ook vanuit die realisme van boerdery en ander persoonlike verhoudings met die mens en Natuur.

Geb 1954, van boerseun na telekom tegnikus, na boer, na sakeman, na allesverloren, na staalkonstruksie werker, na nood leer bid outoppie aspirant skrywer in 2016/2017.

Email
Category: