Back to Non-fiction

PADLANGS deur YOLANDI CLAASSENS

R159.00

Om te getuig van wat die Here in my lewe doen,

hoe Hy my lei… Dit is wie ek is. Vandaar Padlangs

se ontstaan…

 

Om my getuienisse en skryfwerk met die werelds te

deel. Om mense te bemoedig met geestelike

boodskappe en – kos. Juis omdat ek mense

makliker bereik, deur stories uit my eie lewe te

gebruik. Interpersoonlik… beslis, want ek floreer

op verhoudings bou en om n pad met mense te

stap…

 

Ek wil julle nooi om saam met ons te stap, want hoe

meer vriende saam met my stap, hoe makliker is dit om

nie af te dwaal van die roete af nie.

 

Want deur Padlangs te hou, (onderleiding van die Heilige Gees),

sal ons ons eindbestemming bereik…

Email