Back to Non-fiction

“Moordenaar” Oscar

R150.00

Skrywer: Advokaat John R. Bauer

Jy mag nie moord pleeg nie: Eksodus 20:13

‘n Raaiselagtige misdaadtoneel en die psige van die man daaragter… ‘n man gedryf deur onsekerheid en vrees of aggressie en woede?  ‘n Hulpelose gestremde of ‘n narsistiese kansvatter?  `n Regverdige hofsaak of partydigheid en teistering?

Is die geloofwaardigheid van die Suid-Afrikaanse regsproses in die proses benadeel?

Kyk saam met advokaat Bauer vanuit ‘n nuwe perspektief na ‘n saak wat die wêreld geruk het en besluit dan self… is Oscar Pistorius ‘n moordenaar?

Wholesalers and book stores press here...

Email