Back to Fiction

Modjadji Koningin

R129.00

Skrywer: Fibi Fey

 

Kobus en Bongile, wat Graad 7 kamermaats in die skoolkoshuis is, onderneem ‘n vyf dag staptog deur die berge, om die vakansie op die plaas om te kry. Hulle probeer ook die Graad 12’s wat op die buurplaas kuier ontduik.

Die eerste dag ontmoet hulle vir Samantha, wat dieselfde staproete as hulle loop. Kobus is onmiddellik verlief en bewimpel dit dat sy saam met hulle te stap tot by die oornag hut die aand.

Hulle beland per ongeluk in die Modjadji kraal wat heilige grond is. Om te verhoed dat hulle families vervloek word deur die Sangoma, kry hulle opdrag van die voorvaders om ‘n nuwe Modjadji koningin te gaan soek.

Tydens hulle avontuur het hulle baie noue ontkomings. Hulle word hulle deur die Bomlambo stam gevang en word teruggevoer na die vallei van die duisend heuwels.

 

Wholesalers and book stores press here...
Email