Back to Fiction

Marie-Louise

R139.00

Skrywer: Lorraine Venter

 

Die hartseer en pyn van haar ongelukkige verlede raak te veel vir Marie-Louise en sy besluit om haar ouerhuis, waar die die afgelope paar weke geskuil het, te verlaat. Weg van al die nuuskierige oë en vrae elke keer as sy in die openbaar verskyn. Sy moet doodeenvoudig ‘n heenkome vind waar niks en niemand haar kan herinner aan haar onstuimige en kortstondige huwelik met Wikus Hartzenberg nie.

Hierdie is die verhaal van ‘n beeldskone jong meisie wat soveel hartseer en vernedering moes deurgaan dat sy haarself oortuig het dat dit nie vir haar beskore is om iemand lief te hê nie, of om bemin te word nie, maar dan gebeur daar iets wat haar lewe onherroeplik verander…

 

Wholesalers and book stores press here...
Email

You may also like…

Stofpad

Skrywer: Lorraine Venter

 

Antoinette Swiegelaar moes die moeilikste besluit nog in haar jong lewe maak toe haar pa aan haar ‘n ultimatum stel dat sy van haar ‘liefdeskind’ afstand indien sy langer onder sy dak wou woon. Haar moeder, Nadine, was meer toegeeflik en bereid on haar dogter by te staan, maar haar pa was onverbiddelik in sy besluit. Die pa van haar kind het ook om gerieflikheidsonthalwe spoorloos verdwyn en sy het geen keuse as om die kind te laat aanneem nie.

Die kinderlose egpaar in wie se sorg sy hom toevertrou het, het die seuntjie beskou as ‘n geskenk van Bo en hom as hulle eie grootgemaak. Maar soos met baie aangenome kinders het Jean-Claude besluit om meer uit te vind oor sy bloedfamilie wat tot interessante avonture gelei het.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]

 

R139.00 Add to basket
Green Hills

Author: Lorraine Venter

 

Green Hills is a picturesque little town with its surrounding mountains and the tranquil river that flows through it like a silver snake. The very relaxed atmosphere to the small town is perfect for a weekend away from home. But when a young women named Elizabeth McFarlaine is found dead by the river, the town’s tranquil peace is shattered. Constable Peter Cromwell and Inspector Rothman investigate the murder but time is ticking when another women is murdered.

Who could be behind the murders? Could revenge be the motive?

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R129.00 Add to basket
Silver Oaks

Author: Lorraine Venter

 

When Hilton Rile receives a call form his late brother’s attorney, he never in his wildest dreams, anticipated that Tim would leave him an estate, situated at the foot of a mountain, overlooking a beautiful green valley. Shocked at the derelict appearance of the old mansion on the estate, he nevertheless decides to turn it into a charming and friendly guest house.

As time went by, Hilton and his wife Judith soon discovered that beneath all the grandeur and finesse, lies a secret so bizarre, that it has an impact on the life of more that one person visiting the estate. It is only a matter of time before the mystery that surrounded the old mansion some twenty years ago, repeats itself.

Discover what unfolds when Judith and Hilton have to evacuate the estate and return to their farm.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R129.00 Add to basket