Back to Educational

LEER JOU KIND SWEM deur Sasha van Schalkwyk

R120.00

Skrywer:  Sasha van Schalkwyk

Met baie jare se ervaring, leer die dinamiese ma- en dogter trio – Sasha,

Denise en Madelein – jou om jou kind op ‘n vrolike manier te leer swem.

Hierdie praktiese boek is propvol instruksies wat stap-vir-stap verduidelik

hoe om jou kind te leer swem.

Daar is 17 uitgewerkte swemlesse in sowel as 47 aktiwiteite wat in detail

beskryf en ge-illustreer is.

Die talle illustrasies en foto’s is komies en ouers en kinders sal aanklank

vind daarby.

Die boek is ‘n moet vir elke huis en skool. Ouers, voogde, oumas en oupas,

leerkragte en ‘n ieder en elk wat ‘n kind liefhet – gebruik dit met

welslae!

 

Besoek ons Facebook bladsy

 

 

 

 

Email