Back to Coming Soon

KOPDOKTER deur Bertus Schutte

n Wraaksugtige sielkundige, ene DR Franklin, spoor al sy ou “skoolvriende” tydsaam en metodies op om hull te straf vir jare se afknoueryen venedering op skool, sy tersiere lewe asook weermag opleiding. Hulle word in sy sielsiek institusies gehospitaliseer waar hy hulle “behandel.” Hy gaan egter n bietjie te ver, en hy begin foute maak in sy hass om vergelding.

Geb 1954, van boerseun na telekom tegnikus, na boer, na sakeman, na allesverloren, na staalkonstruksie werker, na nood leer bid outoppie aspirant skrywer in 2016/2017.

Email
Category: