Back to Coming Soon

DIE DE ZALZE MOORDE deur Jaap Rabie

R275.00

Die indiepte ondersoek en die verhaal gelaai met feite wat elders nie beskikbaar is nie beloof om lesers regop te laat sit.

Die skrywer het nie net dag vir dag die hofsaak bygewoon nie, maar het inligting direk van familie en vriende ontvang wat nie elders beskikbaar is of met koerante gedeel is nie. Die verhaal is dus nie slegs ‘n veslaggewing van gebeure nie, maar word uit die binnekringe van die mense direk geraak deur die afgryslike moorde vertel.

Die boek sal ongeveer die tweede week in Oktober 2017 bekend gestel word, indien die hofsaak afgehandel is.

Enigeen wat die boek nou reeds bestel kry dit teen die spesiale prys van R250 en ‘n uitnodiging na die bekendstellingsfunksie word ingesluit. Die boeke sal by die bekendstelling beskikbaar wees en wie nie die geleentheid bywoon nie sal hulle boeke per courier ontvang.

Jaap Rabie

Email