Back to Coming Soon

DIE BOKKE SPEEL RUGBY deur Petra Ferreira

R119.00

Skrywer:  Petra Ferreira

“Springbokrugby op sy beste,” dit is wat mens kan ver-wag as die Bokke die stryd aansê in ‘n wedstryd teen die gedugte Wildebloues. Maar watter span gaan dié wedstryd wen? Uil weet hoe om ‘n rugbyspan af te rig en reël ook die wedstryd. Tarentaal is ‘n eersteklas omroeper  en Aap glad nie so dom soos almal dink nie.  Hy woeker met sy vele talente. Olifant werk hard om homself te bewys en Seekoei is soos gewoonlik op haar eie missie. Hierdie verhaal is ‘n moet vir alle rugby- en diereliefhebbers van ses tot ses en negentig.

Email
SKU: 9781928350903 Category: Tags: , ,