Back to Coming Soon

DAAGLIKSE LIG deur Nicky Schoeman

R139.00

Skrywer:  Nicky Schoeman

Na elke donker tonnel is daar altyd lig…

Die bemoedigende digbundel, “Daaglikse Lig” bevat 50 waardevolle gedigte, met

teksverse as verwysings wat oorgenoeg lig verskaf vir elke dag. Dis ‘n herinnering

aan God se beloftes in sy Woord. Dit laat jou besef hoe kosbaar elke oomblik van

die lewe is, en hoe maklik enige struikelblok oorkombaar is.

Onthou, dagbreek is net na die donkerste van ‘n nag.

 

 

Nicky Schoeman, gebore te Prince Albert, Karoo-dorp anderkant die Swartberge.

Tans woonagtig te Oudtshoorn, en getroud met ‘n baie ondersteunende vrou,

Karen. Hy is ‘n Mediese Noodsorg Redder in die Eden distrik. Deeltyds in skilderkuns

en houtwerk, waarvan gedigte al vir jare in sy hart opgeskryf was, en hy

glo dat die Woord van God hom nou daarvan laat oorloop. Sy eerste digbundel

van aard, met bemoedigende vermoëns en begrip rondom die daaglikse lewe.

Email
SKU: 9781928362326 Category: Tags: , ,