Marie-Louise

Skrywer: Lorraine Venter

 

Die hartseer en pyn van haar ongelukkige verlede raak te veel vir Marie-Louise en sy besluit om haar ouerhuis, waar die die afgelope paar weke geskuil het, te verlaat. Weg van al die nuuskierige oë en vrae elke keer as sy in die openbaar verskyn. Sy moet doodeenvoudig ‘n heenkome vind waar niks en niemand haar kan herinner aan haar onstuimige en kortstondige huwelik met Wikus Hartzenberg nie.

Hierdie is die verhaal van ‘n beeldskone jong meisie wat soveel hartseer en vernedering moes deurgaan dat sy haarself oortuig het dat dit nie vir haar beskore is om iemand lief te hê nie, of om bemin te word nie, maar dan gebeur daar iets wat haar lewe onherroeplik verander…

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R139.00 Add to basket
Humor- en Troosbeskuit

Skrywer: Susan Loftus

 

Susan gee ons raad oor hoe om blou Maandae, geen melk in die yskas en Eskom se loadshedding te hanteer deur alles in ’n stewige omhulsel van humor te plaas.

Prettige leesstukkies oor die realiteite waarmee ma’s en huisvrouens worstel. Dip elke dag ‘n humor- of troosbeskuitjie in jou koffie en voel goed oor jouself.

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R59.00 Add to basket