Meerjarige Dagboek: Waarom varke nie pêrels dra nie

Skrywer en kunstenaar: Mariqi Nell

 

Mariqi Nell vier haar 10de jaar as skilder in November 2015.

Sy het haarself bewys as een van Suid Afrika se top kunstenaars in haar unieke styl van impressionistiese-realistiese, wet-on-wet-ala-prima met olieverf op doek.

Sy is ook ‘n skrywer en dramaturg. Hierdie boek is bewys daarvan.

Die leser sal die skilderye en waardevolle stories terdeë geniet en ‘n ryker mens daar uitstap.

Die ideale geskenk vir enige persoon.

Dit is ‘n meerjarige dagboek wat gebruik kan word as dagboek of as verjaardag kalender jaar na jaar. 95% van die lesers wat nou hierdie boek lees sal waarskynlik nooit iewers in die lewe kom nie. Die gemiddelde persoon besef nie dat hulle ‘n keuse het nie. Jy sal eers uitstyg vanuit jou omstandighede wanneer jy besef jy het ‘n keuse, dit analisseer en jou denke verander en die regte geleenthede vir jou skep!

My naam is Mariqi Nell. Ek is ‘n predikantsdogter wat op die platteland grootgeword het. Omdat ons nie televisie daardie jare gehad het nie, het die plaasdorpie “Bospoort” in Noordwes, se orreliste ons kindertjies onder hande geneem. Ek het van vier jarige ouderdom musieklesse begin neem en kon note lees voordat ek kon lees.

Tannie Lavinia Voorendyk, het die kunstenaar in my laat ontwaak. Sy en my Graad 2 Juffrou, Tannie Marietjie Badenhorst. Sy was die skoolhoof se vrou.

Tanie Lavinia het gereël dat haar kindertjies saam met Johannesburg – Noord se simfonie orkes optree en ek en my sussie het blokfluit en wagtel gespeel in die Toy Simfonie van Hayden voor 300 mense.

En Tannie Marietjie het my verbeelding geprikkel met al die lappoppe se stories wanneer ons op die mat moes lê en rus. En toe kry ek sommer ‘n rol in die opperette net omdat ek so lekker kon lag en sing. Skilder het al daardie jare begin, sommer op ‘n klip, indien die klip se vorm reg gelyk het. Daar was nie noodwendig tyd om die grond heeltemal af te was nie.

Omdat ons op die kerkgronde gebly het, was dit ‘n heerlike groot, veilige area waar ons kon baljaar met ons fietse om die kerk en saam het ons menigte speletjies gespeel… Daar was volop feetjies en kaboutertjies wat onder die groot palmboom tussen die kappertjies gebly het en ook in die roostuin. Ongelukkig kon ons dit nie altyd vir ons ouers vertel nie en een dag toe ek agter hulle aan hardloop, val ek in ‘n roosboom! Ai, deur die trane deur het ek vir Mamma gesê die hond het my daar ingestamp.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]
R290.00 Add to basket
Ergonocracy

Author: Jorge Alves

First, there was capitalism; then
communism and finally…
Ergonocracy

 

The French Revolution stopped abruptly at a certain point, due to the revolution’s own dynamics, to the greed of certain rulers and also because they didn’t have the technological tools that we have today. Ergonocracy seeks to go further by defining more advanced frontiers with the use of IT and creating conditions in which humans can live in accordance with their
true nature. This is the origin of the name ‘Ergonocracy ‘. In addition to safeguarding the principles of freedom and equality before the law, inalienable defense of private property and the right of resistance to oppression, Ergonocracy adds the following concepts: dilution of power, direct democracy, concessionary companies and the prohibition of economic exploitation of man by man.
Ergonocracy defends the notion that all political mechanisms must be transparent and flexible, arguing that all citizens must have direct access to all public processes. This requires all public entities to disclose their actions and activities online.
It only makes sense in a truly free world, and aims to indicate the path to a society where people have fewer constraints on their individual freedom.
In terms of microeconomics, a new economic system is created that is better adapted to mankind’s characteristics, since this model has the main purpose of proposing a naturally balanced system that will do away with the exploitation of man by man. This implies that the current concept of employers and employees will cease to exist and in its place there will be a member-colleague business relationship, although certain partners may still have more influence in the organisation. The result is a single working class, which will simultaneously aggregate capital and labour.
Everyone has a vested interest in the organisation and genuinely strives for its success, being also emphasised the importance of meritocracy measures are also designed to reduce the power of large corporations.
The best of two worlds, to keep the freedoms and advantages of private initiative on one hand and the elimination of human exploitation on the other.
Ergonocracy will probably be the safest radical way to conserve the best of our ‘Old World’.
Keeping up where the French Revolution stopped!

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R169.00 Add to basket
Persoonlike Geldsake

Skrywer: Hein Swart

(Grootte: A4)

 

DIE doelwit van hierdie boek is om die basiese begrippe van persoonlike geldsake so eenvoudig moontlik aan die leek te verduidelik. Ingewikkelde formules, uitgebreide tabelle en omvattende grafieke is met opset vermy, want dit kan lesers net verwar en ontmoedig.

Die wêreld van finansies en geldsake kan vir die oningewyde soms intimiderend wees. Die terminologie wat soms in die sakesektor gebruik word, val dikwels vreemd op die leek se oor, ekonome praat bo-oor mense se koppe en finansiële raadgewers is dikwels nie in staat om ingewikkelde finansiële produkte op ‘n verstaanbare manier aan hul kliënte te verduidelik nie. Dit alles veroorsaak dat die gewone salaristrekker eenvoudig sy hande in die lug gooi en hulle dan op deskundiges verlaat om hul persoonlike geldsake namens hulle te behartig. Hierdie manier van doen is nie net duur nie, maar laat jou ook wawyd oop vir uitbuiting deur mense wat hul eie belange nastreef en nie ‘n duit vir jou as kliënt omgee nie.

Enige mens met ‘n gemiddelde intelligensie en ‘n bietjie gesonde verstand is in staat om self beheer oor sy persoonlike geldsake te neem. Hierdie boek dek nie net die hele spektrum van persoonlike geldsake nie, maar inkorporeer ook die nuutste finansiële ontwikkelinge en die jongste wetlike bepalinge. Dit sal jou nie oornag in ‘n miljoenêr verander nie. Om kitsrykdom  op ‘n eerbare, wettige manier te behaal, is ‘n mite. Net diewe, loterywenners en erfgename word gou ryk.

Wat hierdie gids egter wel vir jou kan bereik, is om jou in staat te stel om na ‘n leeftyd van harde werk en oordeelkundige beleggings jou senior jare te betree met ‘n hele paar miljoen rand op jou naam en een van net ses uit elke honderd mense te word wat eendag met finansiële gemoedsrus kan aftree.

Dit sal veral ook leerders help om die basies begrippe van persoonlike geldsake te verstaan.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R209.00 Add to basket
Money is Freedom

Author: Gert van Niekerk

 

The main purpose of the book is to sensitise people from all walks of life to fist concentrate on reaching success and contentment in their personal financial life and then use the experience gained to possibly get rich.

With prices of everything needed in life virtually spiraling out of reach for the majority of people it is becoming essential that we thing and consider of how we accumulate money and how we spend it – for the long and short terms in our lives.

Planning and Budgeting simply teaches you to be ‘Truthful’ about your monetary situation and will guide you to personal financial success whether this success is monetary peace of mind, living a life of monetary contentment or being to advance your monetary dreams.

Includes CD with work charts.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R149.00 Add to basket