ABOUT THESE FARM CATS by Charmaine Ann Gaynor

Set in the 1950s, farmer Josh adopts two kittens left motherless. This is unheard of on his farm, as the folk there know that the boss prefers dogs. He appoints his housemaid to care for the kittens and become their mommy. She reacts badly because she is only fifteen and is scared of the little bundles of fur. But she overcomes her fear and takes good care of them, despite the fact that they can be very naughty.

 
Life on Josh’s farm is interesting, as something new happens every day. The kittens grow into young cats, exploring the farm and getting to meet new animals. They also finally make friends with their “poor relations,” the barn cats.
Farmer Josh is a wise man and has many stories to tell his grandchildren who come to visit him from the city. The children learn about farm life, and when they leave with their mother, they have a greater understanding of the differences between life on the farm and life in the city.

 
In the end, Josh comes to believe that he is finally ready to meet a new woman,one who can be his friend and perhaps ….. his new wife.

 

This is the second book by Charmaine Ann Gaynor of Johannesburg, South Africa. She was inspired by her grandfather’s farm and her great love for her family and animals, specifically cats. “A large part of my childhood is in this story.

Read more
DIE FANTASIE STORIEDEN deur Sonja Fourie

Ontdek die avonture van die kleurvolle, vrolike karakters soos:

Donsie die wollerige perdjie, hy wil baie graag die misterieuse seelewe verken, maar sy moed begewe hom. Sy nuwe vriendskap met Daantjie die dolfyn, help hom om sy vrees te oorwin en ‘n nuwe wêreld word ontdek. Op hierdie manier leer die karaktertjies ook die les van wie nie waag nie, wen nie.

Hierdie verbeeldingryke stories sal u kleuter help om hul eie kreatiwiteit op ‘n prettige manier te ontwikkel.

 

 

 

Sonja Fourie is ‘n mamma met ‘n missie om kleuters se sosiale, denkbeeldige wêreld te verryk.

Sy het haar naskoolse studies voltooi aan die Potchefstroomse College einde 1996 en is ‘n gewone vrou met ‘n passie vir kinders. Sonja geniet haar agt-tot-vyf werk  en laat haar oor aan die pen in haar vrye tyd. Sy het die leuse: “Moenie jou talente begrawe nie”,  aangeneem en spoor jongelinge aan om geleenthede te gebruik om hul drome te verwesenlik.

R129.00 Add to basket
UIT OUPA JAN SE STORIESAK deur Jannie Theart

Skrywer:  Jannie Theart

Kom luister na oupa Jan se vele avontuurstories. Van stadsapies wat hulle pad huistoe vind, tot waar Buksie sy lisensie kry. Betree ʼn wêreld vol opwinding, wat kom uit oupa Jan se storie sak. Spesiaal geskryf vir kleuters.

 

MET CD (Luister na uittreksel)

R139.00 Add to basket
The Magic Bell

Author: Retief Potgieter

Ted is a lonely boy, who wishes he had friends and his mom never married his Stepfather. Then he meets a new friend and together they go off on a journey of a lifetime. Following clue after clue they try to find the missing Magical Bell, that has been illusive for centuries. Go with Ted and experience his many adventures and narrow escapes.

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

R139.00 Add to basket
Grandpa Santa

Author: Retief Potgieter

Benny is a boy like any other. There is just one thing weird. His Grandpa is Santa Clause and he has been invited to spend the December Holidays with him in the North Pole. Ride on a sleigh, seeing the Toys Factory, meeting the Elves and Rudolph the Reindeer is one of the many memories created. But then Benny and his new friends investigate the sinister sabotaging of Santa Clause and everything he holds dear. It is a book full of action and drama.

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R139.00 Add to basket
Kabouterstories Volume 2

Skrywer:  Lizma van der Berg

Kabouterstories kom uit die verbeelding van `n kreatiewe ouma.  Kabouterstories is provol avonture en sal elke kind aanmoedig om te lees!

Sluit in CD, inkleurboek en kryte.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R139.00 Add to basket
Kabouterstories Volume 1

Skrywer: Lizma van der Berg

Kabouterstories kom uit die verbeelding van `n kreatiewe ouma.  Kabouterstories is propvol avonture en sal elke kind aanmoedig om te lees!

Sluit in CD, inkleurboek en kryte.

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

R139.00 Add to basket
Wie woon hier?

Skrywer:  Phoebè Corbett

Marna en haar maatjie, Goitsione, wil graag weet wie op ‘n plaas woon en watter geluide hul maak. Kom loer saam met hulle.  

Die oorspronklike boekie is as ‘n les vir my klassie by Charl du Toit  Sentrum vir Gehoorsgestremdes  in 1980 geskryf. Daarna het ek die Engels en Set Tswana bygevoeg toe ek in 1993 by ReTlameleng in Kimberley begin skool hou het.

Die boekie is nou in Afrikaans , Engels en Set Tswana.  Die boekie is  geskik vir die Graad een leerder wat ‘n inheemse taal moet aanleer, vir voorlees vir kleu-tertjies en dit kan met vrug gebruik word vir die peutertjies  wat  nog taal moet aanleer. Ek hoop dit sal van waarde wees vir almal en nie net die skoolgaande kind nie.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R119.00 Add to basket
Die avonture van Bakkebiek & Thollo

Skrywer: Marike Potgieter

Bakkebiek en Thollo is groot maats, kom deel in hul avonture op die plaas.  In hierdie avontuur bak hulle modderkoekies, maar Ouma se hoendertjies word ongelukkig betrek.  Wat sal Ouma sê?

Sluit in: 10 Bladsy inkleur boek, kryte en `n CD.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R139.00 Add to basket
The Little Hippo

Author: Liza Esterhuyse

 

The Little Hippo is feeling sad.

The hippo pool is very small and his family is too big.

He decides to pack his backpack and join the annual migration.

 

What adventures will he encounter?

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R159.00 Add to basket
Wiele en Masjiene

Skrywer: Eric Burger

 

Hierdie boekie is bedoel vir die manne onder ons. Die manne wat belangstel in alles met regte wiele en masjiene – nie so baie hou van stories oor kabouters en feëtjies en prinsesse in kastele en…

Die prinsessies kan ook maar die boekie lees, so sal hulle ook kan leer van die goeters waaroor die manne praat. Elke prentjie en storie vertel van ‘n spesifieke situasie, en elkeen het of ‘n bietjie humor of ‘n lewensles. Lees dit vir jou kinders as hulle te klein is om self te lees, of laat hulle die prentjies kyk en hulle eie storie opmaak en vertel. Laat hulle dit lees wanneer hulle kan, dit sal hulle help om nuwe woorde en terme aan te leer. Daar is selfs ‘n woordelys indien hulle nie ‘n woord ken nie!

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R120.00 Add to basket
Die dag toe ’n reënboog weggeraak het

tredoux

 

Skrywer: Alwyn Tredoux

Jack ondersoek saam met sy held, inspekteur Fiderius van der Vrugt, ’n nuwe saak: ’n Reënboog is weg. Gou is Jack en die inspekteur op die reënboogdief se spoor. Wat ’n dag!

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R139.00 Add to basket
Kattekwaadstreke

Skrywer: Madelaine Palmer

 

Vaatjie en Plaatjie by op ’n plaas net langs Karel. Steentjie Drakie loer al dae lank vir Karel af. Steentjie Drakie wil so graag ’n maatjie hê. Hy word vreeslik kwaad as hy sien hoe Karel geboelie word.

Op ’n dag besluit Steentjie Drakie tot hiertoe en nie verder nie. Kom lees verder saam met Steentjie Drakie om te sien hoe hy teen die boelies opgestaan het.

***

Die in die donker woud het twee hekse gewoon. Rooltjie was die vriendelike heks en Biablo was die stout heks. Biablo het daarvan gehou om goggas en paddas in haar sop te gooi.

Eendag besluit Biablo om ’n sop te maak en ’n haas in te gooi. Al probleem was dat Biablo nêrens ’n haas kon kry nie.

Baiblo ontmoet die Oranje Heks wat in die woud bly. Oranje Heks het ’n geheime agenda en beloof om vir Biablo ’n haas te gee as sy Biablo se groot swart pot mag leen.

Dink julle die Oranje Heks het vir Biablo haar haas gegee?

***

In the dark forest lived two witches. Ruth was the friendly witch and Biablo was the naughty witch. Biablo liked to mix bugs and frogs in her soup.

One day Biablo decided to make a soup with a rabbit. The only problem was that Biablo could not find a rabbit anywhere.

Baiblo met the Orange Witch who lived in the woods. The Orange Witch had a secret agenda and promised to give Biablo a rabbit if Biablo let her borrow her big black pot.

Do you think the Orange Witch gave Biablo her rabbit?

***

Vlerkie Vlermuis het saam met sy pa, ma en suster in die groot Jakarandaboom in die bos gebly. Maar Vlerkie het ’n groot geheim gehad…

 

MET INKLEURKYTE EN INKLEURBOEK

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]

 

R129.00 Add to basket
Vellies en Foefies in ‘n Skoolkantoor

Skrywer: Letsie Tukker

 

Vellies en Foefies in ’n Skoolkantoor sal beslis jou lagspiere prikkel met interessante staaltjies oor die kaskenades en kaperjolle wat hulself afspeel in die kantoor van ’n skool, soos vertel deur ’n ware skoolkantoor-tannie.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R139.00 Add to basket
Die Avonture van Grombeer

Skrywer: Gerhard Coetzee

Hardus is ‘n vyfjarige seuntjie wat in sy droomwêreld ‘n dapper kryger, genaamd Grombeer, is. Hy word bygestaan deur sy maatjie en oppasser, die twaalfjarige Saartjie, wat die selfde drome droom as hy en dus die selfde avonture beleef. Grombeer word beskerm deur sy towerhoed wat hom onkwesbaar maak en met sy klankswaard is hy ‘n gedugte vegter. Saartjie staan hom by met haar wenswoord en die hop-en-klouter wat haar in staat stel om reuse spronge te maak en om enige boom of krans te beklouter. Hulle woon op die plaas Haasrivier in Likkewaanshoek, omring deur berge en deurkruis deur die Haasrivier wat in die Brandermeer vloei.

Grombeer, dapper kryger, beskermer van dit wat goed is en bewaarder van die natuur en Saartjie, sy adjudant, tree op teen indringerplante en diere en help om wanbalanse in die natuur rondom hulle reg te stel. As teenstanders het hulle ondermeer Wortelknoetse, Kransmanne, Kernoster Kerboster, Sander die Sandman, die Bergheks (eintlik die beskermer van die bergreeks) en les bes die Donker Mens. Om hulle by te staan is daar ondermeer Padakra die Paddakraai, Mammar, Die Klipdwerg, die Ouvrou van die Bos en die Goeie Wese. Hulle kry te doen met, ondermeer, die Rivierdassie, die Akkerbouter, die Krokkelmander en die Groot Netel. Soos ‘n goue draad is daar ook die invloed van die oupas, Mammielief en Grombeer se pappie.

Tydens ‘n groot partytjie by die Ouvrou van die Bos se huisie loof sy vir Grombeer en Saartjie en sê dat dit aan hulle te danke is dat daar nou vrede heers in Likkewaanshoek. Grombeer onthou dat sy ander oupa altyd sê dat kommunikasie belangrik is en hy dink dat daardie groot woord is presies reg vir al die bewoners van Likkewaanshoek. “Ons het julle maar net met mekaar laat praat,” sê hy beskeie.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]
R129.00 Add to basket
Quinnie die Feëtjie

Skrywer: Hanneke van Wyk

Eendag was daar ’n feëtjie. Haar naam was Quinnie. Sy het saam met haar mamma en pappa in ’n woud gebly.

Eendag gebeur daar iets in die woud wat Quinnie se lewensuitkyk vir altyd verander het.

Quinnie die feëtjie nooi elke leser uit om saam met haar op haar reis deur die woud te gaan en allerhande diertjies te ontmoet.

Quinnie, met ’n hart van goud, beloof om sommer vinnig in enige een se hart kruip.

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]

 

R99.00 Add to basket
My Colourful Bouncy Ball & Two Short Stories

Author: Najuwa Fortune

 

My Colourful Bouncy Ball consists of two short stories which was told by a grandma to entertain and educate small children. It is written in such a way that any parent or caregiver can use it to read a short story at the level where small children can appreciate it. Najuwa shares her knowledge and experience with readers of all ages.

It comes with FREE colouring crayons!

 

[btn text="Bulk orders / Book stores" tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]
R79.00 Add to basket
Modjadji Koningin

Skrywer: Fibi Fey

 

Kobus en Bongile, wat Graad 7 kamermaats in die skoolkoshuis is, onderneem ‘n vyf dag staptog deur die berge, om die vakansie op die plaas om te kry. Hulle probeer ook die Graad 12’s wat op die buurplaas kuier ontduik.

Die eerste dag ontmoet hulle vir Samantha, wat dieselfde staproete as hulle loop. Kobus is onmiddellik verlief en bewimpel dit dat sy saam met hulle te stap tot by die oornag hut die aand.

Hulle beland per ongeluk in die Modjadji kraal wat heilige grond is. Om te verhoed dat hulle families vervloek word deur die Sangoma, kry hulle opdrag van die voorvaders om ‘n nuwe Modjadji koningin te gaan soek.

Tydens hulle avontuur het hulle baie noue ontkomings. Hulle word hulle deur die Bomlambo stam gevang en word teruggevoer na die vallei van die duisend heuwels.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_self"]
R129.00 Add to basket
Lekker Middagslapiestories

Skrywer: Madelaine Palmer

12 Lekker stories wat elke ouer vir hul kinders wil lees.

Elke boek met CD en inkleurboek

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]

 

R129.00 Add to basket
Stories van die Groenbos

Skrywer: Mariana Gerber

 

Hansie Haas hardloop weg om sy eie huis te soek maar hy besef sy mamma se huis is die beste, Faantjie Verkleurmannetjie verdwaal in die reën, en Koen Eekhoring steel Sarel se kos. Al die Groenbos inboorlinge het lesse om te leer.

Elke boek kom met ‘n CD.

 

[btn text="Wholesalers and book stores press here..." tcolor=#FFF bcolor=#444 thovercolor=#FF0000 link="http://booksdirectsa.com/?p=402" target="_blank"]
R99.00 Add to basket